THE ACCURATERELOADING.COM FORUMS

Accuratereloading.com    The Accurate Reloading Forums    THE ACCURATE RELOADING.COM FORUMS  Hop To Forum Categories  Guns, Politics, Gunsmithing & Reloading  Hop To Forums  Reloading    Wat is goeie begin keuses vir herlaaing vir 30-06

Moderators: Mark
Go
New
Find
Notify
Tools
Reply
  
Wat is goeie begin keuses vir herlaaing vir 30-06
 Login/Join
 
new member
posted
Hallo daar.
Die herlaai Gogga het my behoorlik gebyt.
Die probleem is dat daar soveel verskillende punte, doppe ens. op die mark beskikbaar is dat ek nie weet waarna ek behoort te kyk nie.
Ek besit n 30-06 en skiet die laaste paar jare met Highland 165gr.
Ek sal dit waardeer as julle ervare manne julle kennis sal deel ten opsigte waarna ek behoort te kyk en met wat julle goeie sukses het
Beste groete
 
Posts: 2 | Location: Pretoria | Registered: 05 June 2013Reply With Quote
One of Us
posted Hide Post
Neem asseblief deel met ons die tipe diere wat jy sal neem om met jou geweer.
Laat ons ook weet watter handelsname van die koeëls is geredelik beskikbaar is.
'N goeie kombinasie gebruik word in die VSA is IMR4350 en die 165 GRN Nosler. Jy kan gebruik ekwivalente brand koers poeiers en ekwivalent koeëls as jy 'n goeie data om leiding te gee.



quote:
Hallo daar.
Die herlaai Gogga het my behoorlik gebyt.
Die probleem is dat daar soveel verskillende punte, doppe ens. op die mark beskikbaar is dat ek nie weet waarna ek behoort te kyk nie.
Ek besit n 30-06 en skiet die laaste paar jare met Highland 165gr.
Ek sal dit waardeer as julle ervare manne julle kennis sal deel ten opsigte waarna ek behoort te kyk en met wat julle goeie sukses het
Beste groete
 
Posts: 13978 | Location: http://www.tarawaontheweb.org/tarawa2.jpg | Registered: 03 December 2008Reply With Quote
One of Us
Picture of Johanv
posted Hide Post
Hallo en welkom Willehond. Alhoewel dit lekker is om afrikaans hier te sien gaan jy nie baie reply's kry nie- die meeste manne sit maar oor die groot water.

Somchem se S365 is perfek vir die 30-06 en vergelyk goed met IMR4350 wat brand spoed aan betref. Enige koeël van 150-220gr, (afhangend van wat en waar jy wil jag) kan moontlik in jou geweer werk jy gaan maar moet probeer. Nosler se 168gr of 180gr partitions werk oor die algemeen baie goed.

Wat doppe aan betref tensy daar 'n redelike verskil in volume is (jy kan dit sien deur die doppe te weeg, hoër massa=kleiner volume), het ek gevind dat dit vir jag doeleindes nie 'n verskriklike invloed het nie, maar weereens dit is dalk net so vir my gewere.

Die belangrikste is maar: lees soveel as moontlik. Wees so noukeurig en konstant as moontlik en wees veilig.

Gaan praat maar ook met die ouens by Safari en Outdoor in Lynnwood - hulle het ook goeie raad!

Groete en geniet dit!
Johan
 
Posts: 160 | Location: Johannesburg- South Africa | Registered: 27 November 2006Reply With Quote
One of Us
posted Hide Post
Hallo, ik kom uit Nederland en het is leuk om jullie berichten te lezen en te begrijpen. Voor Afrikaans wild is er eigenlijk maar 1 aanbeveling in 30.06 en dat is de Poster Partition in 165 of 180 gr. Voor middelgroot wild en 200 of 220 gr. Voor groot wild. Partitions zijn hard en geven bijna altijd uitschot en dus veel bloedverlies . Hier in Europa schiet ik wilde varkens zoals jullie wardhogs tot 100 kg en met Partitionsliggen ze op de plek of maximaal 50 meter verder.
Als kruit wordt hier veel Vithavuouri gebruikt en dan N160 maar weet niet of dat bij jullie verkrijgbaar is.
 
Posts: 223 | Location: Netherlands | Registered: 16 June 2005Reply With Quote
One of Us
Picture of dpcd
posted Hide Post
Sorry, I can't begin to help you.
 
Posts: 17393 | Location: USA | Registered: 02 August 2009Reply With Quote
One of Us
Picture of Bren7X64
posted Hide Post
quote:
Originally posted by dpcd:
Sorry, I can't begin to help you.


Don't worry about it .... Wink

I could, but I've lost touch with how much S365 to use ....


--
Promise me, when I die, don't let my wife sell my guns for what I told I her I paid for them.
 
Posts: 1048 | Location: Canberra, Australia | Registered: 03 August 2012Reply With Quote
one of us
posted Hide Post
Dagsê Willehond, en welkom!

Die 30-06 is 'n baie veelsydige kaliber, en jy kan 'n wye verskeidenheid koeëls teen verskillende snelhede in hom skiet. Die groot vraag is - watter wild wil jy primêr jag met hierdie geweer? Oor watter afstande? Mens kan lekker eksperimenteer met verskillende koeëls, maar hou in gedagte dat dit raak 'n DUUR grappie as dit hand uitruk! Teem R8.50 per 168gr .308 Rhino koeël, wil 'n ou 'n lading opwerk en klaarkry!

Wanneer jy besluit oor watter koeël om te laai, probeer iets kies wat jy weet dat jy 'n goeie kans het om volgende maand / jaar weer te kry. Daar is min dinge so frustrerend as om byvoorbeeld 180gr Nosler Partitions te wil koop, net om te hoor dat g'n handelaar voorraad het nie! Die ander uitweg is om grootmaat te koop.

Soos Johanv tereg sê, S365 is 'n goeie keuse vir meeste koeëlgewigte. As jy by die punt kom wat ky kruit koop, laat my weet, en ek sal vir jou 'n verskeidenheid scenarios trek op my QuickLoad sagteware. Dit spaar ook baie rondvallery en uitgawes.

Stem saam met Johanv - lees soveel handleidings as jy in die hande kan kry, en moenie windgat raak totdat jy weet presies wat jy doen nie!

Sterkte, en laat weet as jy hulp nodig het.
 
Posts: 408 | Location: Johannesburg, RSA | Registered: 28 February 2001Reply With Quote
new member
posted Hide Post
Baie dankie julle vir die terugvoer. Ek skiet elke jaar heel party rooibokke in Messina/ Alldays (nie verder as 120m) en springbokke in Prieska (maksimum 200m). As daar n koedoe oor my pad kom het ek nog nooit gesukkel om die sneller te trek nie. Soos ek voorheen gese het, het ek nog altyd goeie sukses gehad met n 165gr patroon.
Ek sal verseker soveel lees as moontlik en kontak maak sodra ek sukkel.
Beste groete
 
Posts: 2 | Location: Pretoria | Registered: 05 June 2013Reply With Quote
one of us
Picture of arkypete
posted Hide Post
I recognise the part about 30=06.
When you have nothing else to do try a 210 grain hard cast bullet. I use them in my Winchester 1895 with the same loads that I'd use for jacketed.
Have fun.

jim


"Whensoever the General Government assumes undelegated powers, its acts are unauthoritative, void, and of no force." --Thomas Jefferson

 
Posts: 6173 | Location: Richmond, Virginia | Registered: 17 September 2000Reply With Quote
One of Us
Picture of Rusty
posted Hide Post
Afrikaans to English

This works great! Just copy and paste!


Rusty
We Band of Brothers!
DRSS, NRA & SCI Life Member

"I am rejoiced at my fate. Do not be uneasy about me, for I am with my friends."
----- David Crockett in his last letter (to his children), January 9th, 1836
"I will never forsake Texas and her cause. I am her son." ----- Jose Antonio Navarro, from Mexican Prison in 1841
"for I have sworn upon the altar of god eternal hostility against every form of tyranny over the mind of man." Thomas Jefferson
Declaration of Arbroath April 6, 1320-“. . .It is not for glory, nor riches, nor honours that we are fighting, but for freedom - for that alone, which no honest man gives up but with life itself.”
 
Posts: 9797 | Location: Missouri City, Texas | Registered: 21 June 2000Reply With Quote
new member
posted Hide Post
Willehond, why dont you post on Gunsite.co.za. You will be completely at home. En baie welkom tot die herlaai gogga.
 
Posts: 10 | Location: South Africa | Registered: 24 September 2012Reply With Quote
one of us
posted Hide Post
You guys are great! Online Afrikaans / English translator 'nogal'! I would be happy translating for anybody who should ask, but I type slow....

Basically, Willehond is asking about what bullet / weight to load in his 30-06 for Bushveld Impala (120 yds max) and Springbuck in the Northern Cape (I need an invite!) at a max range of 200-220 yds and the odd Kudu; and what powder to use, how much etc. He's had good success to date with the 165gr bullet (make unknown).
 
Posts: 408 | Location: Johannesburg, RSA | Registered: 28 February 2001Reply With Quote
One of Us
Picture of Bren7X64
posted Hide Post
He said they were from Highland, which is (I think) known in the US as Privi.


--
Promise me, when I die, don't let my wife sell my guns for what I told I her I paid for them.
 
Posts: 1048 | Location: Canberra, Australia | Registered: 03 August 2012Reply With Quote
  Powered by Social Strata  
 

Accuratereloading.com    The Accurate Reloading Forums    THE ACCURATE RELOADING.COM FORUMS  Hop To Forum Categories  Guns, Politics, Gunsmithing & Reloading  Hop To Forums  Reloading    Wat is goeie begin keuses vir herlaaing vir 30-06

Copyright December 1997-2023 Accuratereloading.com


Visit our on-line store for AR Memorabilia