Originally posted by Jagter:
quote:
Ingewag soos sy prooi -
Beeld Jul 08 2008 08:39:47:803PM - (SA)
’n Professionele jagter van Mafikeng in Noordwes het gisteroggend sy gewese meisie en haar nuwe vriend “soos prooi ingewag†en met sy jaggeweer geskiet.
Mnr. Chris van Wyk (48) het van die plek waar hy me. Liezel Botha (35) en adv. Dewald Reynierse (42) vir dood agtergelaat het, na sy eie huis gery, op die sitkamerbank gaan sit en hom met dieselfde wapen regs in die bors doodgeskiet.
In short:
"A SA PH shot his ex-girlfriend and her new boyfriend, then committed suicide."
A certain thread - "We all suck... or do we? The other side of the coin..." - on this forum makes one think what could eventually happen after all the mud-slinging, etc.